Achieve in accounting

Hoërskool Menlopark gebruik al ons produkte al 10 jaar.

112 Gr 12 rekeningkunde leerders, 57 rekeningkunde onderskeidings met ‘n gemiddeld van 78%.

Afrikaanse Hoër Seunskool ook onder die beste sewe hoërskole: 82 Gr 12 leerders, 43 onderskeidings gemiddeld 76% 

  • Leerling van Menlopark neem Rekeningkunde as 7de vak en gebruik net ons USB (geen onderwyser). Sy eindig met 87 %.

  • Masibumbane High School – Ulundi. 4 distictions best = 98 %

  • Mmabatho High School = 5 distictions, best = 89%

  • Greendale in Witbank – best = 88%.

  • Anika Kotze van Porterville se rekeningkunde punt van 50s na 82%. Junie 95 %, rekord 96 % en 93 % in die eindeksamen.

Indien jy ook wil presteer gebruik ons video lesse by

If you want to achieve enroll for our lessons at

www.schoolaccountingmadeeasy.co.za

Indien jou internet baie stadig is koop ons lesse op ‘n USB

Slow internet, buy our lessons on a USB

http://my-e-tutor.co.za/

  • Met die 2010 Rekeningkunde Olimpiade het leerders wat ons boeke gebruik 1ste en 2de in Suid Afrika gekom. Werner Pansegrouw van Menlopark eerste plek en Neill Smit van Volksrust 2de plek. Neill Smit word ook aangewys as die top Rekeningkunde leerder in Mpumalanga.

  • Mrs Hlekani Dorah Sondlana a tutor @ Matsheliso High School and has been using our books the last 6 years. She is in Soweto and had 73 learners during 2011, of those, 47 learners had distinctions.

  • Hoërskool Eldoraigne aangewys as die top rekeningkunde skool in Gauteng. Met 145 leerders was hulle gemiddeld 76 %. Hulle gebruik ons boeke al 10 jaar.

  • During January 2013 Outeniqua High School in George won the prize for the best accounting school in the Western Cape with an average of 76% for their grade 12 students.

  • Mathews Phosa College in Schoemanskloof used our books for the first time in 2012 resulting in an average increase from 54% to 72%.

  • Voortrekkerhoogte gebruik ons Gr 9 boeke al 10 jaar, hulle graad 10 leerders het meer as verdriedubbel.

  • Hoërskool Menlopark gebruik ons boeke al 10 jaar. Hulle graad 10 leerders het verdubbel. Hulle gemiddeld vir graad 12 in 2012 was 80,3 % met 95 leerders. Elke jaar het hulle meer as 50 % onderskeidings.

  • Hoërskool Zwartkop gebruik ons boeke ook al 10 jaar. Laasjaar was hulle gemiddeld 79% (vir die 2de keer) vir die graad 12 leerders.

  • Hoërskool Dirkie Uys kry gemiddeld 80 % met die gebruik van ons boeke as ekstra hulpmiddel.

Contact Us

Send us an email and we'll get back to you, asap.

Not readable? Change text.

Start typing and press Enter to search