| |
Lucem Advance Accounting & Math work books
Accounting work books, Teacher guides, Accounting extra exercise books, Mathematics, Transparencies, Accounting and mathematic posters, Accounting test and exams,
Rekeningkunde werkboeke, Onderwyser gidse, Rekeningkunde ekstra oefening boeke, Rekeningkunde en wiskunde muur plakate, Rekeningkunde portfolio toetse |
|
|
|
We have the best accounting work books.
- Ons boeke is in beide Afrikaans en Engels.
- Voortrekkerhoogte se graad 10 leerders het meer as verdubbel, hulle gebruik ons graad 9 boek al 4 jaar.
- Menlopark gebruik ons boeke al 5 jaar. Hulle graad 10 leerders het amper vedubbel. Hulle gemiddeld vir graad 12 in 2012 was 80,3 %. Met 95 leerders kry hulle 56 Onderskeidings.
- Zwartkop gebruik ons boeke ook al 5 jaar. Laasjaar was hulle gemiddeld 79% vir die graad 12 leerders.
- Outeniqua in George se gemiddeld was 76 %. Hulle gebruik ons boek nou al 2 jaar.
- Tweetalige skole gebruik ons boeke met groot vrug..
- The learners can work much faster and can do more exercises.
- Al die antwoorde word verskaf in die onderwysers gidse.
- Use our transparencies or CD to save time. Make your own transparencies
- Focus on problem areas to solve them.
- We have portfolio tests (with answer sheets and memoranda) and exams for grade 10, 11 and 12 in both languages.
- Gebruik ons werksboeke en kry positiewe resultate by leerders.
- Ons nuutste produk is ekstra oefeningboeke
- Ons muurkaarte is ook nou beskikbaar. Vir tuisleerders stuur 'n epos en vra ons duimafdruk groottes aan vir jou studeerhoekie.
We have just published our first mathematics book in Afrikaans and English.
_________________________________
Accounting - Rekeningkunde:
|

|
|
| |