| |
Lucem Books: Wiskunde Gr8 & 9
Accounting Work Books, Teacher Guides, Accounting Ektra exercise books, Mathematics, Transparencies, Accounting and mathematics posters, Accounting test and exams,
Rekeningkunde werkboeke, Onderwys gidse, Rekeningkunde ekstra oefening boeke, Rekeningkunde en wiskunde muur plakate
|
|
Inhoudsopgawe van Wiskunde Werkboek Graad 8 & 9 |
 |
| |
Onderwerp |
Bladsy |
Onderwerp |
Bladsy |
Die Getallestelsel
Verskillende getallestelsels:
Natuurlike getalle, telgetalle, heelgetalle, rasionale getalle, irrasionale getalle, reële getalle, nie- reële getalle en ongedefinieerde getalle.
Verskillende notasies:
Versamelingkeurder, interval en grafies. |
4-6
7-9 |
Faktore van een terme
Met en sonder veranderlikes.
Die grootste gemeenskaplike faktor van twee en meer terme.
Priemgetalle en saamgestelde getalle
Die getal 1 en die getal 0
Inverses (optel en vermenigvuldig)
Priemfaktore |
26
27-28 |
Veelvoude
(KGV) |
10 |
Faktorisering van ‘n veelterm
GGF, hakies, groepies, verskil van twee volkome vierkante, kwadratiese drie term (met veranderlikes). |
29-36 |
Vierkantswortels en derdemagswortels
Vierkantswortels en derdemagswortels van terme met geen veranderlikes.
Vierkantswortels en derdemagswortels van terme met veranderlikes. |
10-13 |
Bewerkings met die rasionale getalle (breuke).
Verskillende tipe breuke.
Vermenigvuldiging, deling, optel en aftrek van breuke
(met en sonder veranderlikes).
Herleiding van repiterende breuke na gewone breuke. |
37-41 |
Bewerkings met heelgetalle
Vermenigvuldiging, deling, optel en aftrek.
Met en sonder veranderlikes. |
13 |
Eksponente
Magte, vermenigvuldiging van magte, deling van magte, magsverheffing, wortels van magte.
Volgorde van bewerkings. |
42-44 |
Algebra
Syfers, getalle, veranderlikes, eksponente, grondtalle, magte, koëffisiënte, uitdrukkings.
Bewerkings met gelyksoortige en ongelyksoortige terme.
Substitusie.
Uitdrukkings as woordsomme. |
14-21 |
Wetenskaplike notasie
Met en sonder sakrekenaar.
Met wortels.
Vergelykings
Liniêr, kwadraties en woordsomme. |
45-47
48-52 |
Produkte
| 1 term X 1 term, 1 en 2 term X veelterm (distributiewe wet), 2 term X |
_______________2
2 term en (2 term) |
__________________________________ |
22-25
|
Funksies en patrone
Getalpatrone, verwantskappe, vergelykings. Verskillende voorstellings.
Liniêre en kwadratiese verwantskappe. Standaardvorm van ‘n reguit lyn.
Cartesiese vlak, koördinaat, grafiese voorstelling van verwantskappe.
Gradient/helling van ‘n reguit lyn.
Ewewydige en loodregte lyne.
Relasies : Funksies en nie-funksies. |
53-67 |
Onderwerp |
Bladsy |
Onderwerp |
Bladsy |
Verhoudings,eweredigheid en koers
Verhoudings, verdeling, vermeerdering, vermindering en koers.
Direkte en omgekeerde eweredigheid.
Grafiese voorstelling van eweredighede. |
68-72 |
Reguitlyn meetkunde
Hoeke: Skerp, stomp, regte, gestrekte, inspringend, omwenteling. aangrensend.
Stellings in verband met hoeke: regoorstaande, komplementêre, supplementêre.
Stellings in verband met driehoeke: Binnehoeke, buitehoeke, gelyke hoeke teenoor gelyke sye, gelyksydige driehoek.
Hoekpare: Ooreenkomstige hoeke, verwisselende hoeke, ko-binne hoeke.
Lyne: Sny,loodregte en ewewydige lyne. |
104-109 |
Finansies
Persentasie, wins, kosprys, verkoopprys.
Enkelvoudige en saamgestelde rente.
Huurkoop, inflasie, waardevermindering, wisselkoers, huurgeld, kommissie. |
73-79 |
Transformasie
Translasie, refleksie, rotasie en vergroting om die oorsprong. |
80-88 |
Kongruensie
Voorwaardes + voorbeelde |
110-113 |
Maat en meeteenhede
Meeteenhede en herleiding.
Bv. Km; Hm; Dm; m; dm; cm; m |
89 |
Gelykvormigheid
Voorwaardes + voorbeelde |
114-117 |
Waarskynlikheid
Waarskynlikheidskaal
Uitkomste
Uitkomsversameling
Saamgestelde gebeure
Relatiewe frekwensie
Uitkomste voorgestel in ‘n tabel
Boomdiagram |
90-92 |
Twee-dimensionele vorme en meting
Die sirkel: Eienskappe, oppervlakte en omtrek.
Poligone: Driehoeke,tetragone, pentagone, heksagone, heptagone……… Reëlmatige en onreëlmatige poligone.
Tesselasies
Driehoeke: Gelykbenig, gelyksydig, reghoekig. Pythagoras se stelling
Oppervlakte van driehoeke.
Vierhoeke:Trapesium, parallellogram, reghoek, ruit, vierkant en vlieër. Definisies en eienskappe van vierhoeke. |
118
119
120
120-121
122-126 |
Statistiek
Definisie, stappe, insameling.
Organisering :Frekwensie tabel en stam en blaar diagram.
Grafiese voorstelling: Staafgrafiek, histogram,frekwensie veelhoek, gebroke lyn grafiek, spreigrafiek, sektordiagram en piktogram.
Berekeninge: Rekenkundige gemiddeld, mediaan , modus.
Mates van spreiding: Variasiewydte, interkwartiele variasiewydte.
Verwerping/aanvaarding/gevolgtrekkings. |
93-103 |
Drie-dimensionele vorme en meting
Buite oppervlaktes en volumes van kegel, sfeer, piramide en prisma.
Verskillende prismas.
Poliëders:
Tetraëders, dodekaëders, oktaëders…….
Reëlmatige en onreëlmatige poliëders. |
127
128-129
130-132 |
|
|